Modulekode | ISR 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module handel oor aspekte van die volgende onderwerpe: (a) Die aard en doel van die insolvensiereg met verwysing na die invorderingsproses (b) Die aanwending van die opbrengs en kontribusiepligtigheid (c) Sekwestrasie- en rehabilitasie- aansoeke (d) Die bates van die insolvente boedel (e) Die bates van die solvente gade (f) Onuitgevoerde kontrakte (g) Vernietigbare transaksies (h) Akkoord |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App